Neptune 301
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan, Lagoon Beach, 7405, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Neptune 301 is 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met al die geriewe en luukshede wat jy by jou eie huis sou verwag. Hier kan jy die indrukwekkende uitsigte oor die see en Robbeneiland op die koop toe geniet.
Die woonstel het 3 slaapkamers, twee van die kamers het en suite-badkamers, en die hoofslaapkamer het die ekstra bonus van 'n 270°-uitsig oor die see en berge. Die woonstel is ook perfek vir onthaal met 'n oopplan-kombuis, -leefarea en eetkamer met sitplek vir 6. Die kombuis is groot en volledig toegerus vir selfsorg en het selfs 'n skottelgoedwasser en koffiedompelpot. Die kombuis is langs die waskamer met 'n wasmasjien en droër. Die leefarea is ingerig met 'n groot plasma-TV met DStv. Die balkon is groot en die privaat binnebraai-area is perfek vir 'n met onbelemmerde see-uitsigte.
'n Gemeenskaplike swembad reg teen die see is beskikbaar in die gebou en daar is 24 uur-sekuriteit.
Neptune Isle is loopafstand vanaf Lagoon Beach Hotel met sy Griekse en Thai-restaurante. Die kompleks bied ook privaat toegang tot die strand en 'n swembad. Dit is lekker naby die MyCiti-bushalte.
Slaapplek
’n Bespreking by Neptune 301 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lagoon Gate-rylaan, Lagoon Beach, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Neptune 301 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan, Lagoon Beach, 7405, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom