LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 302 Glaston House | LekkeSlaap
+19

302 Glaston House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Glaston House 302, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

302 Glaston House is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is, net langs Bree-straat in die middel van Kaapstad.

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea. Voorafbetaalde WiFi is beskikbaar.

Glaston House het 'n wassery, uitstekende sekuriteit en veilige solderparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 302 Glaston House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 302 Glaston House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kerkstraat 63, Glaston House 302, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 302 Glaston House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Glaston House 302, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkkZkFcUEoiuerm2nUDURui3nhu0eorGupAvHjmKzDzzc8vVE3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 63 Church Street 302 Glaston House 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9222504 18.417635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!