Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

303 Kusweg Tergniet

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir 303 Kusweg Tergniet
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Lizette C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette C
Gesin met tieners

Area is awesome, maar nie die huis nie.

Matte in kamers is 'n groot nee. Hoofslaapkamer se mat ruik sleg (dalk muf). Braai-area was vuil en tuin onnet met klomp Wendy houses in agterplaas. Vir die bedrag wat hulle vra verwag mens meer. Jy wil voel jy is in jou eie huis met wit beddegoed en updated badkamers, behalwe as jy helfte die prys betaal kan jy seker minder verwag. Hoofslaapkamer se stort se drein lê in die stort en is nie in die gat nie. Die skoonmaker het ook baie dinge onklaar gelaat. Dis seker nie die eienaar se skuld nie, hulle gaan nuwer skoonmakers kry. Nee wat ek wil nie plakkies dra in die kamer en shower as ek 2 weke weggaan nie. Ons het kuier kortgeknip en huis toe gekom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike familie-herinneringe op die see met lieflike uitsig en puik toegeruste huis.

Ons het opreg die tyd by Kusweg 303 geniet. Die huis het 'n uitstekende ligging en is baie goed toegerus. Daar is 'n ekstra vrieskas wat gerieflik was vir ons wat as familie kom kuier het vir 3 weke. Die huis is skoon en netjies met 'n tuin vir kinders of 'n klein troeteldier. Ons sal graag weer terug wees en beveel sterk aan vir 'n lekker wegbreek op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow!

Puik verblyf! Die plek is regtig stylvol toegerus met net die beste! Alles was skoon en op hulle plek. Dankie vir julle omgee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marius M
Gesin met klein kinders

Ligging is baie goed met goeie see-uitsig en loopafstand van die strand af. Beddens baie ongemaklik en eenheid was nie skoon nie.

Die eenheid was nie skoongemaak toe ons daar aangekom het nie, en ek moes oproepe maak om dit te rapporteer. Ons moes toe eers weer ry om en wag dat die skoonmaakspan kon klaarmaak. Die skoonmaakspan het glad nie die vensters gewas nie en dit was baie vuil. Verder is daar geen skoonmaakdiens gewees tydens on 14 dae verblyf nie. Dit maak glad nie vir my sin nie, ten minste een of 2 keer tydens ons verblyf sou welkom gewees het. Daar is 'n lekker opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër wat goed gewerk het. Kombuis is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die sitkamer was gemaklik en het 'n TV met DStv. Die houtdek by die voordeur is beskadig en kan 'n besering veroorsaak. Ek stel voor daar moet hierna gekyk word (los planke). Die eenheid het matte wat nie baie skoon is nie en die eenheid se plumbing is 'n probleem - dreine wat stadig uitloop, reuke in die hoofslaapkamertoilet en lek by tweede badkamer toilet. Die skottelgoedmasjien was nie die skottelgoed skoon nie en kan nie gebruik word nie. Net 5 uit die 6 beddens was oorgetrek en opgemaak - gelukkig was ons net 4 mense en nie 6 nie, anders sou iemand nie 'n bed gehad het nie. As jy hou van 'n harde, ongemaklike bed, dan is dit die plek vir jou. Tuin agter by die braaiplek is baie verwaarloos. Ek beveel aan dat gaste eerder na ander verblyf in Kusweg Tergniet moet kyk - daar is ander plekke wat meer bekostigbaar en beter waarde vir geld is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

303 Kusweg Tergniet se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons belangrik dat gaste hul verblyf moet geniet.
Skoonmakers het vasgebrand. Ons het in kontak gebly met gaste en verduidelik. Skoonmakers het ook omverskoning gevra. Hierdie aangeleentheid is aangespreek. Tydens gesprekke met jou was geen foute genoem wat nie opgelos kon gewees het nie. Al ons matrasse is ferm, handelsnaam kan verskaf word op versoek) en ortopedies aangeskryf. Mosselbaai gebukkend onder droogte, tuin dor.
Ons wil graag van hulp wees en vergoed vir enige ongerief.
Kontak ons gerus.

303 Kusweg Tergniet
Andre L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met vriende

Perfekte ligging. Kom altyd terug hierheen.

Skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deonette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonette S
Saam met vriende

Netjies, lieflik geleë en baie vriendelike diens.

Als was presies soos belowe. Heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het.

Van braaihout tot ys - alles was voorsien. Die plek is netjies en skoon en die perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

303 Kusweg Tergniet se terugvoer

Hi Andre

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.
Beste groete
Yzelle Olivier

303 Kusweg Tergniet
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 303, Tergniet, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwZDkwNTEzLWQ3MzAtNGUzMy04NzgwLWQzOTU1NzMyMjdlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 303 Kus Road Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.071121138542 22.18905217791