LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 305 Coral Bougain Villas | LekkeSlaap
+9

305 Coral Bougain Villas

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 305 Coral Bougain Villas
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nomfanelo Z - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfanelo Z
Gesin met klein kinders

Loved it.

Great location, very clean, very safe. Close to to shops. Nice view of Table Mountain. Very spacious.

Belinda A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A
Gesin met tieners

Pragtige woonstel.

Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het - wasmasjien, skottelgoed wasser, groot yskas/vrieskas, daar is selfs Netflix en "emergency lights" vir loadshedding. Sal def weer daar gaan bly.

Melanie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf naby alles.

Ons het die verblyf baie geniet in 'n stil, maar tog sentrale area, 'n klipgooi van Canal Walk af. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies met 'n pragtige uitsig van Tafelberg. Lauren was baie vriendelik en behulpsaam met al die reëlings en sal ek vir seker die verblyf aanbeveel.

Lindokuhle M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindokuhle M
Saam met vriende

Best location and best value for money, enjoyed our stay.

One of the best self catering experience we've had at a great price. The accommodation was classy with the house necessities, from kitchen to lounge entertainment. Security was great and location excellent. We were greatly surprised and would gladly come again.

Marius S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met vriende

Die moeite werd.

305 Coral Bougain Villas is deur en deur die moeite werd! Dit is goed geleë en is naby alles. Dit is so veilig en boonop is daar nie vir ons gesê dat daar WiFi is nie, so dit was 'n lekker verrassing! Daar is 2 stoepies wat uitkyk op Tafelberg, die huisie is baie mooi, skoon en veilig. Daar is baie goeie kommunikasie vanaf die eienaars se kant rondom die sleutel en die reëls van 305 Coral Bougain Villas. Ek sal hierdie plekkie met liefde aanbeveel.

305 Coral Bougain Villas's terugvoer

Thank you so much for your feedback. We are very happy to hear this. Looking forward to accommodating you again!

305 Coral Bougain Villas
Henry J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J
Gesin met tieners

Good place to stay, calm beautifull view.

We enjoyed the stay, good place to stay and safe. I would like to come stay again to 305 Coral Bougain Villas.

Francois V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met tieners

Lekkerslaap in Century City.

Ons is van Namibië en het verbly in Kaapstad gesoek wat sentraal is maar tog toeganklik, stil en veilig is. Ons het hierdie pragtige 2 slaapkamer-eenheid opgespoor tussen die kanale van Century City. Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks met 24 uur toegangsbeheer. Ons het ten alle tye veilig gevoel. As bonus het ons 'n pragtige uitsig op Tafelberg gehad met 'n groot balkon. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Die eienaars was die beste, hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf topgehalte te maak. Ons bevel 305 Coral Bougain Villas vir seker aan!

Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral 305, Bougain Villas, Century City, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZDA3MDFmLTA0OTYtNDIzNi1hZGI2LTg1NTQ2ZDIyYjE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 305 Coral Bougain Villas 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.883249211883 18.515679944876
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!