LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 305 Coral Bougain Villas | LekkeSlaap
+9

305 Coral Bougain Villas

7 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral 305, Bougain Villas, Century City, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

305 Coral Bougain Villas is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Bougain Villa-kompleks. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie of 'n langer sakereis.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n gesinsbadkamer het.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met lugversorging. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 persone en daar is gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV in die sitkamer.

Die leefarea lei na 'n ruim balkon waar gaste kan ontspan na 'n besige dag van toer of vergaderings. Die kompleks spog met pragtige waterkanale en 'n wonderlike speelarea vir kinders. Bougain Villa is in Century City geleë, net 'n klipgooi vanaf Kaapstad se grootste winkelsentrum Canal Walk. Dié sentrum bied 'n groot verskeidenheid winkels, restaurante en modewinkeltjies om van te kies.

Slaapplek

’n Bespreking by 305 Coral Bougain Villas sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 305 Coral Bougain Villas
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Coral 305, Bougain Villas, Century City, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 305 Coral Bougain Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral 305, Bougain Villas, Century City, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZDA3MDFmLTA0OTYtNDIzNi1hZGI2LTg1NTQ2ZDIyYjE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 305 Coral Bougain Villas 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.883249211883 18.515679944876
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!