LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 305 on 6th Street | LekkeSlaap
+37

305 on 6th Street

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 305, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

305 on 6th Street is bekoorlike selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Hierdie dubbelverdiepinghuis het die ideale ligging, 1,6 km vanaf die Grotto-Blouvlagstrand en 2 km vanaf Voëlklipstrand.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 3 slaapkamers met 'n bad en
'n stort, waar die ander 2 slaapkamers net 'n stort het.

Al die slaapkamers is op die boonste verdieping en 4 slaapkamers lei na 'n groot balkon. Die balkon het 'n ingeboude braai en 'n uitsig op die berg. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea lei na 'n veranda met stoepmeubels en 'n stoeptafel met sitplek vir 10. Daar is ook 'n tweede TV-kamer met 'n kombuisie in die huis, en parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.

Die huis is sowat 4 km vanaf Hermanus Gholfklub en 6 km vanaf die Village Square Sentrum en die middedorp met talle restaurante, winkels en gewilde walviskykplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by 305 on 6th Street sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 305 on 6th Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 6de Straat 305, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 305 on 6th Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 500
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
was R3 500
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 305, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcFHWQTlOg9afXyRaNmUvSVVrCjhtHexlO4fv8g1X60yFG5Dobw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 500, nou Vanaf R3 150  per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 305 6th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.41226317811 19.298109889797
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!