LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 305 Shoreham Mansions | LekkeSlaap
+12

305 Shoreham Mansions

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, 305 Shoreham Mansions, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

305 Shoreham Mansions bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks in Kusweg in Seepunt geleë, oorkant die pad van die Seepunt Promenade en Rocklands Beach.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n aparte kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea. Die woonstel het ook onbeperkte WiFi.

Die woonstel spog met 'n balkon met 'n uitsig oor die see en 24 uur-sekuriteit. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante in die area. Dit is die ideale ligging vir sakereisigers en vakansiegangers.

Slaapplek

’n Bespreking by 305 Shoreham Mansions sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg, 305 Shoreham Mansions, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, 305 Shoreham Mansions, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe22d2baf05e9aeb6527e90887f15deb9c3c44df2ff0a3893e77eb526c6c07f6a126b7626498f610eb0cf482c2d164ef59809?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) Beach Road 305 Shoreham Mansions, Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.908763643776 18.394541457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!