307 Seacliffe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

307 Seacliffe is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Bantrybaai, Kaapstad. Die gebou is net 5 minute vanaf die Seepunt-Pavilion en Clifton se strand, en 10 minute vanaf Kampsbaai.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV met DStv en die badkamers het storte. Die kombuis is goed toegerus met al die nodige.

Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het die gebruik van 1 veilige oop parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 307 Seacliffe sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 307 Seacliffe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za