LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 309 on 8th Street - V23 | LekkeSlaap
+21

309 on 8th Street - V23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 419 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

309 on 8th Street is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil straat in Hermanus, sowat 500 m van die strand af.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers is op die boonste verdieping. 2 het dubbelbeddens en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 badkamers en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, ketel en mikrogolf.

Die hoofkombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 10 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur.

Die huis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die beskutte tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by 309 on 8th Street - V23 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • 8ste Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 419
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 419
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77tawvrIPXqIADX8NNzw4oFZKMQVcSrSwwoD7gGoMMbNLpZjH2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 419  per nag (plek vir 8) 309 8th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.413564 19.297813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!