LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 31 on Seashells 35771 | LekkeSlaap
+10

31 on Seashells 35771

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seashellslaan 31, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31 on Seashells 35771 is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier.

Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv en bied toegang tot die stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Gaste het toegang tot 'n klein grasperk, draagbare braaigeriewe en parkeerplek op die perseel langs die woonstel. Rook word slegs buite toegelaat en sigaretstompies moet in die asblik gegooi word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Klein-Brakrivierstrand is gewild vir visvang, bootvaart, branderplankry en walviskyk tydens die seisoen. Gaste kan ook voëlkyk in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 on Seashells 35771 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seashellslaan 31, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seashellslaan 31, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9cbe8451dfed66c9a010e28acef9e734b19e0717b3e882fe2bc88bfa0f3975529c7d1df4b8c69f9a379326bc59d5383da45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 31 Seashells Avenue Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.077319324396 22.154028766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!