LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 31 Rugby Drive | LekkeSlaap
+23

31 Rugby Drive

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rugbyrylaan 31, Seaside Longships, Plettenbergbaai, 6060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R555 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31 Rugby Drive is in Plettenbergbaai en is net 800 m van die strand af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Verblyf bestaan ​​uit 'n huis en kothuis. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en is toegerus met 3 slaapkamers. Al die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die moderne kombuis met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en granietblaaie toegerus. Die oopplan-kombuis en -eetarea het 'n groot etenstafel vir 10. Die eetarea lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n groot platskerm-TV. Groot stapeldeure lei na 'n privaat tuin. Braaigeriewe is beskikbaar, en 'n groot tafel en stoele is in die tuin. Die huis het 2 veilige parkeerplekke agter motorhekke.

Die kothuis is 'n moderne ateljee op die grondverdieping wat geskik is vir 2 gaste. Die oopplan-ateljee beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die moderne kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en granietblaaie toegerus. Die oopplan-kombuis en -eetarea het 'n groot etenstafel vir 10 gaste. Die area lei na die sutarea met gemaklike sitplek en 'n groot platskerm-TV. Groot stapeldeure lei na 'n privaat tuin. Braaigeriewe is beskikbaar, en 'n groot tafel en stoele is in die tuin. Die kothuis het 2 veilige parkeerplekke agter motorhekke.

Vinnige WiFi en DStv is gratis beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 31 Rugby Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rugbyrylaan 31, Seaside Longships, Plettenbergbaai, 6060, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 Rugby Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R555
per nag (plek vir 2)
Vanaf R555
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rugbyrylaan 31, Seaside Longships, Plettenbergbaai, 6060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGhoeCbItaRRbpiIuqrLu1bOBty37pXQU6ivIsKjWp48FQHHs2K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R555  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 31 Rugby Drive Seaside Longships 6060 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.078822 23.36491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!