LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 314 Point Bay | LekkeSlaap
+29

314 Point Bay

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir 314 Point Bay
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Puik en gasheer was baie behulpsaam.

Skoon en netjiese kamers wat goed geleë is. Baie veilig.

Lenell L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L
Gesin met klein kinders

Perfect place to stay, going to Point Beach, Ushaka or if you need to get to Durban Harbour with no hassle.

It is the perfect place to stay if you are boarding or disembarking at Durban Harbour early morning as it is very safe with basement parking, with double security and traffic a breeze to the harbour so you skip the queue. The unit is very neat and spacious, the pool on the roof offers the perfect sundowner spot. The host is very professional, friendly and helpful, he contacted us before arrival to make sure we are traveling safely. There was a loadshedding schedule in the lift as well as a menu of the nearby restaurant. Will recommend any time! This whole area of Durban, past the CBD, has been upgraded with walkways and canals and high security, very romantic stroll, even with kids in tow. You can walk to Ushaka as well as the pier and beach at Point Beach (all a must-see). This was our second time at 314 Point Bay and we will return anytime.

Belinda F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda F

Dit was huislik, gerieflik en die eienaar was uiters gaaf en bedagsaam.

Vreeslike gawe personeel by die kompleks, dis baie veilig en baie gerieflik om in te bly. Uitsig is fantasties en is bekostigbaar en so naby uShaka en die see. Ek sal vir seker weer terugkeer.

Elaine M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Saam met vriende

Pleasant stay.

We had a great time. Such a beautiful view. Thank you Tachin for making our stay a pleasant one. Jay who assisted us with the check in and check out process was very accommodating and pleasant. We will definitely visit again. Felt very safe.

Audean L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audean L
Saam met vriende

Heerlike verblyf!

Goeie uitsig en goeie verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant stay!

Good view and very good accommodation!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heidi D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Gesin met tieners

Fantasties.

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige uitsig. Woonstel volledig toegerus. Sal enige tyd aanbeveel. Geen maar geen klagtes.

David M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Gesin met klein kinders

Point Bay is a Place to be whilst in Durban.

Point Bay is easily accessible even for first timers. It is also close to places of interest.

Mike B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met vriende

Spasievol, ontspannend.

314 Point Bay is 'n fantastiese eenheid, ruim, skoon, veilig en naby uShaka en die hawe. Tachin baie vriendelik en behulpsaam.

Andiswa M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa M
Saam met vriende

I will definitely book again for holiday.

Place is situated in a quiet area and also it's easy to get transport, there is a bus every hour. If it was not fully booked for Dec I was going to come back with my family.

Matshego S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Matshego S
Saam met vriende

Mind blowing.

My friends can not stop talking about the place, some did not even leave the unit during our stay there to explore. They said that just being there in the flat was therapeutic for them. Our stay there was awesome and when we visit Durban that's the place we will definitely going to stay at.

Patrick M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick M
Gesin met klein kinders

I was unsatisfied with the beach towel that was burnt and it was blamed on us.

Everything was alright except for the towel they claimed we burnt of which it was wrong.

Ina B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Saam met vriende

Netjiese, mooi plek, veilige parkering, maar het ander gebou-opset verwag.

Met aankoms het ons gesoek na die woonstel, moes toe parkeer waar nie baie veilig gevoel het nie. Geen ontvangs, maar het besef dis privaateienaar. Latere parkering was wel veilig. Was besig om duiwe vullis af te was, moes oor dit loop, geen ander weg gewees nie - onwelriekende water/vullis. Woonstel was baie mooi binne met als wat nodig was. Vriendelike ontvangs/hulp ontvang. Gebou doen egter afbreek aan mens se verwagtinge, effe dodgy gelyk. Ons was so effe onseker of ons ooit by regte plek was. Nie so naby aan hawe soos wat op foto's gelyk het nie. Woonstel egter wel soos op foto's. In die algemeen 'n mooi plek binne, om te oornag, met veilige parkering, maar die eerste aansig het ons effe benoud gehad. Dankie in elk geval dat dit wel binne aan ons verwagtinge voldoen het.

Justus O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Justus O
Saam met vriende

Stunning view off harbour.

Complementary tea and coffee for guest would be nice.

Elna D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Gesin met klein kinders

Van aankoms tot vertrek, een woord, awesome.

Tachin was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons het net een nag oorgebly om rede ons die volgende dag op die Sinfonia gegaan het. Gewoonlik vereis die meeste oornag plekke 2 aande of meer. Sal die plekkie met sy awesome uitsig oor die hawe ten sterkste aanbeveel.

Lenell L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L
Gesin met klein kinders

Die perfekte wyse om ons vakansie af te skop.

Effe bekommerd gewees oor die area, maar dit is werklik veilig. Dit was 5 minute van die hawe, pragtige swembad area waar ons met die kinders kon piekniek teen skemer. Alles was baie netjies en skoon. Diens was baie vriendelik en behulpsaam.

Nontsikelelo B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nontsikelelo B
Gesin met tieners

Very clean with great decor.

Enjoyed everyone of the 2 nights spent in the very well maintained, tastefully decorated apartment with a fully equipped kitchen, comfy beds, safe undercover parking and within walking distance to restaurants and uShaka Marine. Would definitely come back.

Vanaf R5 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signalstraat 5, Point Bay 314, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Nu7z5Wu4a03ZBXnrWNyxsZky7WFt3N6YX5D2PIMZglsYotjyA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500  per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 5 Signal Road 314 Point Bay 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.871745458351 31.051272600889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!