LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 316 Manhattan Quarter | LekkeSlaap
+20

316 Manhattan Quarter

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Century City is 'n dinamiese leefstylontwikkeling in Kaapstad. 316 Manhattan Quarter is in 'n hipermodieuse area en naby talle besienswaardighede en pragtige natuurlike omgewings.

Dié woonstel is gerieflike vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix.

'n Skuifdeur lei na 'n onderdak balkon en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die balkon bied 'n uitsig oor Century City.

Slaapplek

’n Bespreking by 316 Manhattan Quarter sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 316 Manhattan Quarter
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 316 Manhattan Quarter het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpc71L4ypPfeGZV2OOyZzyzaysL5qaEsbWzxYQzPLxG54FXQqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.889658032074 18.510777297936
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!