317 Rockwell

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

317 Rockwell is geleë in 'n bekoorlike, gerestoureerde gebou, wat uit die vroeë 1900's dateer. Dié woonstel is in die hartjie van De Waterkant en naby die Kaapse middestad en besienswaardighede.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkames en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, leunstoele, en 'n TV met sekere DStv-kanale en DVD-speler. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en is tussen die kombuis en leefarea geleë.

Elke kamer het luukse beddegoed en oorgenoeg pakplek. Albei badkamers het storte en baddens. Die hoofslaapkamer het 'n balkon met uitsigte op Seinheuwel, die hawe en die stad. Daar is 'n etenstafel met 4 stoele op die balkon.

Die woonstel het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en gimnasium. Daar is ook 'n kafee, winkels en wassery op die perseel. 'n Skoonmaakdiens is Maandae tot Vrydae op versoek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 317 Rockwell sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 317 Rockwell gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 555 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za