318 Cape Royale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

318 Cape Royale bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die lieflike Cape Royale Hotel in Groenpunt. Die woonstel het 'n Juliet-balkon en die sentrale ligging bied maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en 'n -sitkamerarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond sowel as 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Cape Royale bied 'n swembaddek op die dak waar gaste kan ontspan en die lieflike uitsigte oor die stad, Kaapstad-stadion, die see in die verte en Seinheuwel geniet. Die V&A Waterfront is slegs 1,6 km vanaf die Cape Royale.

Slaapplek

'n Bespreking by 318 Cape Royale sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 318 Cape Royale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za