LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 32 Akrotiri Santorini | LekkeSlaap
+40

32 Akrotiri Santorini

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

32 Akrotiri Santorini is 'n sonnige, ruim selfsorgwoonstel op die grondvloer van die weelderige Santorini-kompleks aan die Dolfynkus noord van Durban. Dié kompleks skuil in 'n pragtige, lowerryke tuin en bied direkte toegang tot 2 strande, waarvan een die bekende Thompsonsstrand met 'n getypoel is. Die kompleks is veilig, kindervriendelik en bied 6 swembaddens en 'n tennisbaan. Vir natuurliefhebbers is daar kort wandelpaaie in die kompleks se tuine, walviskyk van die dek af en 'n klein buitelug-gimnasium.

32 Akrotiri Santorini het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is met 'n bad en die ander 'n stort het. Die slaapkamers is gerieflik ingerig met gehaltelinne en duvets asook plafonwaaiers wat met 'n afstandbeheer werk.

Die kombuis is onlangs opgeknap met swart graniettoonbanke en moderne geriewe, insluitend 'n outomatiese wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook gratis WiFi en Netflix.

Die eenheid het 'n patio waar gaste kan onthaal, asook 'n buitebraai-area wat totaal privaat is en net deur gaste wat in die eenheid bly gebruik word. Die eenheid word daagliks op versoek en teen ekstra koste skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 Akrotiri Santorini sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 32 Akrotiri Santorini
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 32 Akrotiri Santorini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqoOvdf7j9AyYE6UZMNXMfnLhyfQCe4X7ebCgDvAJlDOREvIcPe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 101 Ocean Drive Shakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -29.522400060409 31.225798090807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!