LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 32 Akrotiri Santorini | LekkeSlaap
+40

32 Akrotiri Santorini

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 32 Akrotiri Santorini
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Groot woonstel, baie gerieflik.

Dis 'n groot gerieflike woonstel. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Vir ouer persone, is die trappe baie baie vermoeiend, die skottelgoedwasser en wasmasjien is beslis 'n groot plus punt. Dis veilig en die hele kompleks is pragtig skoon en netjies. Maklike toegang tot die strand. Die swembad was 'n groot trek pleister vir die jonger kinders. Sal die plek beslis aanbeveel.

Wayne G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Gesin met tieners

Pragtige kompleks and die eenheid het wonderlike toegang tot die see.

Pragtige bestemming vir 'n gesin van 5. Maklike toegang tot die strande en omliggende winkels en restaurante. Paar negatiewe punte: baie trappe orals en geen regte see-uitsig vanaf nommer 32 nie. Ons sal egter seker weer nommer 32 kies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning complex and unit with great beach access.

Great destination for a family of 5. Easy access to beaches and surrounding shops and restaurants. Only negatives: lots of steps to get anywhere and no real sea view from number 32. That said, we'd probably pick number 32 again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chantel V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid in veilige kompleks loopafstand vanaf strand met 'n Griekse gevoel.

Pragtige eenheid binne en buite in 'n veilige kompleks. Die tuine is pragtig, loopafstand met voetpaadjie na strand. Privaat strand toegang en is in 'n veilige gebied. Eenheid is baie mooi binne versier en gee jou daai tipiese Griekse gevoel met sy wit en blou dekor. Eenheid het alles wat jy benodig binne in en is baie gerieflik.

Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqoOvdf7j9AyYE6UZMNXMfnLhyfQCe4X7ebCgDvAJlDOREvIcPe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 101 Ocean Drive Shakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -29.522400060409 31.225798090807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!