LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 32 Blue Waters | LekkeSlaap
+20

32 Blue Waters

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 303, 32 Blue Waters, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

32 Blue Waters is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt. Dit is in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer en bied 'n beperkte see-uitsig van die privaat balkon af.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuis en slaaparea. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 Blue Waters sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kusweg 303, 32 Blue Waters, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 303, 32 Blue Waters, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX3i28BgXhCXqHeBMrtxHllOY8tajKuL6UVuAtlRZnmjLqqbR4o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 2) 303 Beach Road 32 Blue Waters 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.920814670842 18.381157245369
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!