Jeffreysbaai Akkommodasie by 32 on Main | LekkeSlaap
+11
+11

32 on Main

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Da Gama-weg 32, Jeffreysbaai, 6330 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

32 on Main is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid in Jeffreysbaai en is stapafstand vanaf die strand.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor die kombuis en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel.

Gaste kan die braaigeriewe in die agtertuintjie benut. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Jeffreysbaai het verskeie doendinge en besienswaardighede soos valskermspring, branderplankry, bergfietsryroetes, sandplankry, die African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre, restaurante en veel meer.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 on Main sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 32 on Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Da Gama-weg 32, Jeffreysbaai, 6330 , Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Da Gama-weg 32, Jeffreysbaai, 6330 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvOFglB68ocN6jJcUaU8O9VW1LFm9G4PVyUNtyTSQ0WVWa1BGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 32 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050688 24.922602
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za