Bellville Akkommodasie by 32 Patou | LekkeSlaap
+15

32 Patou

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patoustraat 32, Stellenberg, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

32 Patou is die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&A Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en verskeie restaurante. Dit is die ideale ligging vir sake- en vakansiereisigers.

Die groot oopplan-woonstel is ingerig om slaapplek aan 3 gaste te bied. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n aparte badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met alle DStv-kanale, 'n bank en 'n eetkamertafel in. Daar is ook veilige parkeerplek. Hierdie instansie is nie troeteldiervriendelik nie.

Besienswaardighede naby die woonstel sluit Kampsbaai-strand, Clifton, Houtbaai, Tafelberg, V&A Waterfront, straatmark, kroeë, nagklubs en restaurante in.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 Patou sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 60 resensies vir 32 Patou
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Patoustraat 32, Stellenberg, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 Patou het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patoustraat 32, Stellenberg, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNGE5NTFlLTA5OGUtNDQ2Ni1hOGIzLWFiZjA4NTg5NDZhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 3) 60 5 1 5 32 Patou Street Stellenberg 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.860019101819 18.66515994072
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za