32 Summerseas
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
32 Summerseas is in die bekende Somerstrand in Port Elizabeth geleë, en bied gehalte-verblyf ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge. Dit het ook direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is ook 2 volledige badkamers.
Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Die sekuriteitskompleks het 'n swembad en braaigeriewe.
Die kompleks is reg op die Pollock-strand en naby aan die Summerstrand-winkelsentrum en verskeie restaurante en kafees.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit met afstandbeheerde hekke, elektriese omheining en 2 veilige parkeerplekke.
Slaapplek
’n Bespreking by 32 Summerseas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Marinerylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 32 Summerseas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom