Somerstrand Akkommodasie by 32 Summerseas | LekkeSlaap
+26

32 Summerseas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir 32 Summerseas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wilmarie O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie O
Gesin met tieners

Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Die eenheid was gerieflik en skoon. Die ligging is 100%.

Abrie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste, ruim en netjiese woonstel geleë in 'n goeie omgewing.

32 Summerseas is 'n goed toegeruste, ruim en netjiese woonstel in 'n pragtige omgewing naby aan die strand. Ons het ons verblyf hier baie geniet en kan dit aanbeveel vir 'n gesin met jong kinders.

John O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Gesin met klein kinders

Heerlik lekker. Uitstekend geleë.

Baie lekker gebly. Goeie uitsig oor PE en die see. Gerieflik. Veilig. Goed toegerus.

Sandra M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Gesin met tieners

Netjiese en veilige verblyf.

Goeie kommunikasie met verhuurder. Veilige en netjiese kompleks en eenheid.

Franca V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franca V
Gesin met tieners

Heerlik ontspan - op die strand.

Netjiese, goed toegeruste woonstel. Sal dalk gordyne voor vensters aanbeveel omdat die blindings wit is en die kamers 06:00 helder verlig is. Vriendelike diens. Goed geleë.

Benita W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita W
Gesin met tieners

Baie gerieflik, veilig, goed geleë.

Woonstel is baie gerieflik en veilig. Goed geleë. Eienaar baie vriendelik en het aan ons vereistes voldoen. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Moira P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira P
Gesin met tieners

Wow, sal enige tyd weer teruggaan.

Eienaar baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Met tieners saam, was dit natuurlik baie gerieflik om ook WiFi te hê. So ja, thumbs up Peter.

Johan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Goed geleë en aan te beveel.

Die plek was netjies en skoon. Parkering is veilig. Sal weer van die plek gebruik maak.

Leticia J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia J
Gesin met tieners

Awesome accommodation.

What a lovely place and it is situated right next to the beach. The rooms were ideal for our family of four. Very safe environment and close to the shops. Will definitely make use of their accommodation again. The owner of the flat were also very accommodating.

Berenise P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenise P
Gesin met tieners

A home away from home.

I can only add that I will definitely be back soon. The accommodation exceeded my expectations - it is comfortable and cosy. I enjoyed the layout and convenient location with easy access to the beach and surrounding shops. What also impressed me was the fact that there is enough towels, crockery and cutlery, and cleaning materials.

Chantelle D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjiese, lekker gebly!

Baie mooi en gerieflike woning met als wat mens nodig het. Veilige omgewing wat naby is aan als. Die netheid en skoon van die plek was opvallend. Baie lekker verblyf.

Carien L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien L
Gesin met klein kinders

It was exactly what we wanted!

Close to everything, especially the beach! Basic and neat accommodation. Wi-Fi and DSTV was a great bonus! Very good value for money!

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuET9ve4kwo1ZIOqStxaSoCdQQbK460ceEnjdYHp9Kxh6jjLdr1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 Marine Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.986934 25.672044
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za