325 On Main

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

325 On Main is in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buite-doendinge, flora en afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale beginpunt vanwaar gaste die Overberg kan verken.

Verblyf word in 2 gastekamers met uitsigte op die berg aangebied. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met baddens en storte. Elke slaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n TV en gratis WiFi.

Gaste kan lekker in die swembad afkoel of in die tuin ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoekers aan Hermanus kan walviskyk, visvang, verskeie historiese besienswaardighede verken, watersport by die strande in en om die dorp geniet, valskermsweef en gholfspeel.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 325 On Main gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false