Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 @ Woker

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 100 resensies vir 32 @ Woker
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karen E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met vriende

Heerlike Swakop kuier!

Die asblikke was effe klein en oor langnaweke nie ekstra sakke voorsien nie. Verder was ons uiters tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien H

Skoon, netjies en ruim.

Baie lekker gebly. Ruim en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marvin V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin V
Gesin met klein kinders

Veilig, netjies en pragtig.

Ons was vriendelik ontvang deur Ilse. Die kamers is ruim en netjies. Dit was ons huisie weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend Johannes V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend Johannes V
Gesin met klein kinders

Baie goeie plek.

Die beste plek waar ons gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Wonderlike verblyf in Swakopmund.

Van die 12 plekke waar ons oorgebly het in Namibië met ons trip was hierdie sekerlik onder die top 3 bestes. Vriendelike en behulpsame gasvryheid tesame met 'n pragtige skoon en gerieflike suite, toegerus met alles wat jy nodig mag kry. Ons kon nie fout vind met 32@Woker nie en hoop om eendag weer by julle tuis te gaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye mense en netjiese plek. Sal weer gaan kuier.

Het ons op die hande gedra, kon nie vir beter vra nie. Net dalk 'n voorstel nie negatief bedoel nie, maar dalk kan hulle die parkering langs die kant van die huis verander sodat mense mekaar nie vas parkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie goeie blyplek in Swakopmund. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Die plek is skoon en uiters netjies. Ilse (die gasvrou) is uiters vriendelik en behulpsaam. Die ligging is baie goed en dit was 'n heerlike plek om ons kuier in Swakopmund wonderlik te maak. Dankie Ilse vir jou hulp met 'n tandarts en jou pragtige plek wat jy met ander mense deel. Het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Besigheidsreis

Netjiese kamer met als wat nodig is.

Ruim en pragtige "loft room". Als wat nodig is vir oornagverblyf of langer. In stil area geleë en naby die strand. Dankie aan Paul en Ilse vir julle goeie diens en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emelia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie moeg laat middag daar aangekom, was so aangenaam verras deur die kwaliteit van die akkommodasie.

Ilse en Paul het aan alles gedink en die eenheid is goed en ruim ingerig. Kon nie vir beter vra nie. Ons sal beslis weer kom. Die eenheid is baie ruim, dit voel of jy in 'n woonstel is. Die waarde vir geld is voortreflik, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie C
Gesin met klein kinders

Dis nou waarde vir jou geld.

Sal beslis die verblyf aanbeveel. Beddegoed het baie lekker geslaap. Alles wat mens nodig het. Ruim. Skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie funksioneel, goeie smaak met toebehore en beddegoed, gerieflik.

Goeie keuse vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ute M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ute M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker by 32@ Woker gebly. Net jammer die tyd was so kort. Sal baie beslis weer daar oornag en dit vir vriende en familie aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Die woonvertrek wat ons gehad het was volledig ingerig vir selfsorg. Alles was netjies en skoon. Die stort was ook een van die bestes wat ons op ons kort vakansie gehad het. Die omgewing is rustig en veilig. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Penny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitable and very comfy.

Very friendly reception, everything you need for a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrike K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Gesin met tieners

Perfect.

Even better than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en bo verwagting 'n lekker gesellige verblyf.

Die eenheid is uitgerus met alles en nog meer wat nodig is vir selfsorg Dit is netjies, skoon en ruim. Ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise F

Beslis die moeite werd, baie vriendelike ontvangs en warm mense.

Kamers was pragtige en beddegoed skoon en vars. Lekker filterkoffie in kamers en alles wat nodig is. Personeel ook baie behulpsaam en kom kyk elke dag vir toiletbenodighede. Wasmasjien in een gesinswoonstel wat 'n groot plus punt is en geen beurtkrag vir ons vanaf SA nie! Sal beslis weer daar gaan slaap, ons so lekker gekuier dat ons besluit het om een ekstra nag te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en gemaklik.

Vriendelike en behulpsame mense. Plek is pragtig en modern met unieke style. Mal oor die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gawe eienaars.

Ek sal 3 2@ Woker vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Another wonderful stay at 32@Woker. Our go-to accommodation in Swakopmund.

Always neat, clean and tidy. All the necessary amenities were provided. Friendly, welcoming reception and goodbye. Situated in a quiet neighbourhood and close to lovely walks on the beachfront. I will definitely recommend it for a stayover in Swakop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

We were a party of 5 (4 adults and 1 child) visiting Swakopmund.

The apartments were spacious, clean and neat. We received a friendly welcome and could only ask if we needed anything. There is only one reason why I would not recommend this establishment and that is to try to keep this awesome place a secret, thus ensuring availability for our next visit! But in all earnestness, we would not hesitate to recommend 32 @ Woker to anyone wanting a comfortable stay. This will definitely be our go-to when we visit Swakopmund again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mianca K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianca K
Gesin met klein kinders

Dit was die beste ooit. Eienaar was vriendelikste en ons het baie tuis gevoel.

Vriendelik, gasvryheid en beste verblyf ooit. Baie dankie 3 2@ Woker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Plek is asemrowend mooi. Soveel spasie en mense vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, great host, beautiful and clean apartment.

We loved our stay. We ended up staying an additional night. A very nice, apartment with plenty of daylight. Because we travelled with a lot of luggage in our car, the host allowed us to park in their garage which we appreciated a lot. The location is a bit away from the city center which is not a problem as it is only a short drive by car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf naby strand.

Baie netjiese verblyf in stil omgewing naby strand met goeie selfsorggeriewe. Na paar dae op die pad was hulp met wasgoed 'n groot plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese, skoon en ruim eenheid en vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Ons het heerlik gebly in die baie ruim en volledig toegeruste en skoon eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Gesin met klein kinders

Netjies. Groot. Familie.

Ons het baie lekker gebly, koffie was ook baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Great place to stay for a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B
Saam met vriende

Oornag op pad na Henties.

Was uitstekende plek om te oornag, skoon en netjies. Alles wat nodig is in die kombuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar.

Definitief waarde vir geld, lekker groot en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Saam met vriende

Outstanding and great.

We were received and welcomed, as we were family and our stay was incredibly friendly, as was Swakopmund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Als wat ons nodig gehad het, naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongani M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

The place is great. It's closer to the ocean, but most importantly the hosts are lovely individuals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Gesin met tieners

Fantastic!

We only stayed for 1 night. Way too short! The loft apartment is very spacious, and well appointed. Everything you need is there. Feels like home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Skoon en netjies, naby alles. Stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Heerlike vakansie!

Ons het dadelik tuis gevoel by Ilse en sy was 'n wonderlike gasvrou. Ons verblyf was heerlik skoon en vars. As ons iets nodig gehad het was Ilse altyd daar om te help. Enige vakansieganger se droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is ruim en in 'n stil area geleë en kan beslis aanbeveel word.

Die eienaar kan dalk 'n vadoek en afdroog doek vir die kombuis verskaf en 'n verlengkoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Dit was ongelooflike, baie netjiese, goed geleë blyplek wat ek, my vrou en kinders baie waardeer het. Ek sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Als wat mens benodig wanneer op reis en nog meer.

Baie aangenaam plekkie en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Gesin met klein kinders

You will feel at home.

I was travelling with my 9-year-old daughter. The Apartment was very spacious, clean and the owners and their staff very friendly! Close to the beach and to the Dome! Really enjoyed our stay - thank you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien S
Besigheidsreis

Stil plek, maar baie geraas met mense wat bo bly.

Hoor voetstappe en houtrappe as mense op en af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek by awesome mense.

Baie netjiese plek, veilig en net lekker om daar te bly. Vriendelike mense wat ons met als gehelp het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stoffel F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, expect more than the photos on the website!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Gesin met klein kinders

Just loved staying there.

Value for money, clean, very central, loved it. Will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike ruim eenheid, ten volle toegerus.

Heerlike verblyf, ruim woonstel, groot genoeg vir 2 volwassenes en 2 kinders en nog 'n eenjarige. Ruim badkamer. Heerlike tuintjie. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaelle B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for a quiet getaway.

Beautiful, clean and comfortable, home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek.

Pragtig, skoon en gemaklik, huis weg van die huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta N

Ons was baie verras oor die ruimte en geriewe.

Ons het 2 ruim eenhede beset en kan net met lof praat oor die geriewe en die diens. Voorwaar waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina Venter V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Venter V
Enkelreisiger

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Ilse is een van daai mense wat uit haar pad uit gaan en 'n ekstra myl loop vir haar gaste. Die kamers is ongelooflik gerieflik ingerig. Ek beveel haar plek met groot waardering en vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thealize B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thealize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike mooi en netjiese plekkie!

Ons het heerlik gebly! Dis lekker naby aan die see. Die plekkie is baie netjies en modern en het alles in die kombuisie wat 'n mens nodig het. Selfs moerkoffie! Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M
Gesin met tieners

Baie luukse verblyf. Die gasvrou het werklik aan alles gedink.

Die kamers is ruim, baie luuks en goed toegerus. In die familiekamer is daar selfs speelgoed en legkaarte en speletjies vir kinders. Alhoewel ek die familiekamer bespreek het het die gasvrou besef dat 4 volwassenes nie daarin gaan pas nie omdat dit oor kinderbeddens beskik. Sy het 'n ekstra kamer sonder enige kostes aan ons beskikbaar gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

We were surprised by the large size of the unit which was perfect for our family of 4.

We really enjoyed our stay at 32@Woker. It is close to the centre of town and beach. Ants were a problem, but sure this can be resolved. The unit is large, and being situated at the back of the house it does not receive lots of sun light thus very cold. Some heating would be nice. Parking is very cramped and driveway gate does not lock.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was verras oor die grootte van die eenheid wat perfek was vir ons familie van 4.

Ons het ons verblyf by 32@Woker baie geniet. Dit is naby die middedorp en die strand. Miere was 'n probleem, maar dit kan opgelos word. Die eenheid is groot, en omdat dit agter die huis is, kry dit nie baie sonlig nie, so dis baie koud. 'n Paar verwarmers sal lekker wees. Parkering is baie beknop en die oprit se hek sluit nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 @ Woker se terugvoer

I am so sorry that the room was cold, it has a large north-facing window but it was very misty the last few days. I hope you had a lovely holiday further in Namibia, and that we will see you again soon.

32 @ Woker
Johan P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en goed toegerus.

Ontvangs het ons baie welkom laat voel met aankoms. Baie skoon, ruim en goed uitgeruste blyplek, was treffend. Alles wat 'n reisiger kan droom. Net die parkering was baie klein, veral as al die kamers gevul is en almal ry 4x4-voertuie. Dan is in- en uitlaai baie ongemaklik. Omgewing is pragting en naby alles wat 'n reisiger nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, dankie.

Veilige parkering effe ongerieflik. Moet met ander gaste gereël word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Gesin met tieners

Dit is 'n alles-in-een belewenis.

Die eenheid is regtig oulik ingerig. Die eienaar het beslis prakties gedink rondom die inrig van die eenheid. Die kombuis is heerlik ingerig. Die badkamer is baie oulik saamgestel. Die stort is heerlik. Die beddens is ook baie gemaklik. Die kombuistafel is 'n wenner! Perfek vir speletjies speel. Ek het heerlik gebly saam met my kiddies. Ook lekker naby aan die middedorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon Eliud I - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon Eliud I
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is excellent, need and beautiful. Owner Mrs Ilse very friendly. We felt so much welcome.

We will visit again as the place is fantastic and we felt at home and the price is reasonable. We have enjoy our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheena W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheena W
Saam met vriende

Rustig en baie gerieflik.

Die gasvrou was vriendelik en baie tegemoetkomend. Dis naby als en mooi skoon en regtig waarde vir geld. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Gesin met tieners

Vriendelik, netjies, goed toe gerus.

32@Woker is na dese definitief eerste op ons lys van verblyf plekke in Swakopmund. Netjies, skoon, toegerus met noodsaaklikhede, stil en rustig. Naby genoeg aan middedorp. Dankie Ilse, Paul en span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Gesin met klein kinders

Dit was een van die beste plekke waar ons in 'n lang tyd gebly het.

Dis naby die see, baie lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D
Saam met vriende

Dit was baie lekker en smaakvolle verblyf.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly, dis skoon, netjies en waarde vir geld verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robin R
Gesin met klein kinders

Neat, modern and very well located with friendly staff.

Neat, modern and very well located with friendly staff. We enjoyed our brief stay and will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Die ekstras soos kwaliteit van seep, wyn, bier en water wat beskikbaar was in yskas. vriendelikheid van gasvrou en gasheer met hulp om ons waentjie reg te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neeltje S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende keuse vir oornag of langer verblyf!

Ons het al in verskeie gastehuise dwarsoor Suider-Afrika oorgebly en 32@Wolker is een van die Top 5! Die netheid van die tuinwoonstel word alleenlik oortref deur die absolute gasvryheid en vriendelikheid van ons gasvrou, Ilsé. Baie dankie aan Ilsé en haar span vir een van die lekkerste kuiertjies vir twee nagte! Die tuinwoonstel is pragtig ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg. Ons beveel graag hierdie gastehuis aan en sal weer gaan kuier! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Uitstekend!

Aangenaam verras. Baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld! Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ilse het aan alles gedink. Baie dankie. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë.

Baie netjies en sentraal. Heerlik by die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulus S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation is amazing.

Quiet place that meets all your everyday needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf is wonderlik.

Rustige plek wat aan al jou daaglikse behoeftes voldoen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Besigheidsreis

A fantastic stay with a superb host.

I have been looking for a place like this for a while. What you see in the photos is 100% reality. Really great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend - perfek vir 'n lang of kort blaaskans vir twee.

Prakties en pragtig gemeubileer, vriendelike diens, privaatheid en bekostigbaar. Ek en my lewensmaat het 'n heerlike verblyf geniet en kon nie vra vir meer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulandi P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek hou van die privaatheid en rustige omgewing wat goed is vir 'n wegbreek!

Alles was goed voorberei en verduidelik, met incheck kon ons uitpak en onmiddellik begin ons dinge doen wat nodig was. Alles wat jy nodig het en nog meer is daar. Ek kon onmiddellik kettel aansit vir 'n warm koppie koffie en dit was hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ervaring.

Modern, netjies en alles wat mens nodig het en nog meer. Ons het dit so baie geniet en was aangenaam verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Gesin met klein kinders

Lovely and it didn't disappoint, it is as the pics shows.

Very neat and tidy, close to the sea. Absolutely loved it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflyk en dit het nie teleurgestel nie, soos die foto's wys.

Baie netjies en skoon, naby die see. Was absoluut mal daaroor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nan O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en 'n lieflike kamer gehad.

Baie vriendelik ontvang en kamer was baie gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanri K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanri K
Gesin met tieners

Heerlik gekuier!

Ilse se gasvryheid en diens is uit die boonste rakke. Die personeel is ook baie behulpsaam, hoflik en vriendelik! Sal beslis aanbeveel en weer daar gaan kuier in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth the money. The atmosphere, everything 90%! Just for the towels to be changed everyday.

Everything good, just for the bathroom: change the towels everyday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Gesin met tieners

Excellent location, value for money, clean, friendly hosts!

Close to facilities. Rooms were serviced in the week - what a wonderful surprise. Friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie.

Die " Loft " by 32@Woker was die verrassing van ons toer deur Namibia! Groot ruim kamer met 'n pragtige kombuis en heerlike badkamer! Alles in die wooneenheid is spesifiek daarvoor aangeskaf, geen tweedehandse meubels of beddens met wonderlike spierwit percale linne! Die kombuis was toegerus met alles wat jy benodig, die televisie het al die kanale gehad wat my man baie waardeer het. Daar was selfs 'n kaggel vir die koue aande! Ilse was 'n wonderlike gasvrou wat ons baie tuis laat voel het. Ek was baie in my skik met die heerlike ruim akkommodasie siende dat ons 4 dae in Swakopmund oorgebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurika M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties. Heerlik, gemaklik en alles wat nodig is en baie netjies en linne silwerskoon. Lekker kussings en matras 'n goeie pluspunt.

Baie dankie aan Ilse vir die lekker verblyf in jou woonstel. Alles was so netjies en skoon. Ek beveel dit graag aan vir familie en ons vriende. Sal definitief weer by julle kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter U
Enkelreisiger

Netjies, skoon en gerieflik.

Ek sal 32@Woker enige tyd aanbeveel. Die verblyf was uitstekend en Paul was baie hulpvaardig. Die kamer was ook baie goed uitgerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte T
Gesin met tieners

Alles wat mens nodig het en meer.

Van die oomblik wat jy die kwotasie vra tot jy vertrek daarna is alles baie eenvoudig uitgesorteer. Die eenheid is stylvol ingerig, baie netjies en uitsonderlik afgerond. Dit was net 'n plesier en ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnieszka G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnieszka G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot for a stopover in Swakopmund.

Great, modern and fully equipped studio flat. Hosts were great providing us with lots of hints and tips. Area seemed very safe with only few minutes away from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eienaars was baie vriendlik en die plek was baie netjies en sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Puik verblyf en gasvryheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim vertrek, netjies.

Goeie slaapplek en maklik om Swakopmund te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N
Gesin met klein kinders

Netjiese en ruim verblyf vir 'n familie.

Die verblyf was baie netjiese, goed toegeruste eenhede. Die eenhede was ook baie ruim. Die gasvrou het baie moeite vir ons groep gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Saam met vriende

Dit was die beste waarde vir my geld.

Ek en 'n vriendin, albei 60, het alleen die pad aangedurf van Kaapstad na Namibië. Ons het veskeie plekke oorgeslaap, maar 32@Woker was absuluut fantasties. Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was skoon en ruim. Die motor kon ons intrek. Die tuin is baie mooi en ons kon die heerlike warm aande lekker daar geniet. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik by 32@Woker gebly.

Was naby alles geleë en was perfek vir ons 3 nagte in Swakop! Sal beslis weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke uit!

Vriendelike, beskostigbare verblyf - hulle sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaretha B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha B
Saam met vriende

Vriendelike diens, gemaklike en skoon akkommodasie, waarde vir geld.

Dit is die beste waarde vir geld akkommodasie in Swakopmund. Heerlike ruim kamers met goeie fasiliteite. Sowat 2 km van die lekker restaurante in Swakopmund en net 'n klipgooi van die see. Baie vriendelike diens van ons gasvrou en baie nuttige aanbevelings vir restaurante en aktiwiteite. Baie dankie vir 'n heerlike kuier! Ek beveel 32@Woker sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

32@Woker is 'n baie netjiese eenheid. Ilse het ons baie vriendelik ontvang en was deurgaans baie behulpsaam. Toe my dogter-hulle by ons kom eet het, het sy selfs vir ons van ekstra eetgerei voorsien. Die enigste moontlike probleem is dalk beperkte parkering. Ons was egter gelukkig genoeg om elke aand agter die hek te kon parkeer. Baie lekker gebly. As ek weer in Swakopmund kom, weet ek waar om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G
Saam met vriende

Sal enige tyd weer daar bly en dit enige tyd aanbeveel!

Ons het vreeslik lekker gebly en sal enige tyd weer by 32@Woker bly! Wat 'n pragtige, silwerskoon, netjies en baie ruim blyplek. Presies wat ons nodig gehad het. Ons het Swakopmund onsettend baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Fantastiese verblyf en ongelooflike vriendelike en behuplsame gasvrou en -heer.

Die gastehuis is pragtig, netjies en skoon, en sal baie graag wil teruggaan soontoe. Ilse en haar man het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en die verblyf so gerieflik en kommervry moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, rustig. Sal weer daar tuisgaan.

Pragtige smaakvolle plek, heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D
Gesin met klein kinders

It was clean, safe and spacious accommodation, friendly service and value for money.

We were received with a friendly, welcoming smile, the accommodation was spacious, clean and value for money. We had safe parking for our vehicle inside yard. We will definitely stay there again and recommend it to our friends, family and acquaintances.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, veilig and ruim. Vriendelike diens en waarde vir geld.

Hartlik verwelkom met 'n glimlag. Die verblyf was ruim, skoon en waarde vir geld. Veilige parkeerplek op die erf. Sal beslis weer daar bly en aan ons vriende, familie en kennisse oordra.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 @ Woker se terugvoer

Thank you so much, Claudia!

32 @ Woker
Leona W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona W
Saam met vriende

Baie netjies en vriendelike diens.

Baie netjiese en gasvrye plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, rustig en ligging reg asook bekostigbaar.

Stylvol eenheid met hele paar bederf items, Ilse was baie gasvry en ons ingelig om plekke te besoek in die area wat ons nie van bewus was nie. Sal beslis die besoek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 @ Woker se terugvoer

Baie dankie Francois. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

32 @ Woker
Jone B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Sal beslis aanbeveel. Wonderlike diens.

Heerlik, netjies, baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 @ Woker se terugvoer

Baie dankie Joné.

32 @ Woker
Jan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Beautiful room. Value for money. Definitely will return to stay here again. Thank you Ilse for making us feel so welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 @ Woker se terugvoer

Thank you so much, Jan. You are most welcome, any time.

32 @ Woker
Jo-ann W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann W
Gesin met klein kinders

Ideal family/friends get together.

A lovely short stroll to the beach. Fell in love with this loft!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die ideale plek vir enige mense wat goeie verblyf in Swakopmund soek en waarde vir hulle geld wil hê. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig, zo mooi, zo ruim, gezellig en zo schoon.

Een zeer goede accommodatie, voor een goede prijs. Ontvangst was goed. Verwezen naar mooie eetgelegenheden. Kortom aan te bevelen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is mooi skoon en volledig toegerus.

Plek is een straat van die see. Gasheer ook baie hulpvaardig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 @ Woker se terugvoer

Dankie Ester, julle is enige tyd welkom om weer te kom!

32 @ Woker
Jonathan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan D
Saam met vriende

Uitstekende verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Ons het dit ten volle geniet om hier te bly en sal dit definitief vir familie en vriende aanbeveel. Daar was regtig alles en meer wat 'n mens kon vra. Skoon handoeke elke dag. Skoonmaker wat daagliks die eenheid kom skoonmaak het en tot ons wasgoed vir ons gewas het. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer in die toekoms hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 @ Woker se terugvoer

Dankie Jonathan. Jy is baie welkom, enige tyd.

32 @ Woker
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woker-straat 32, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODAxMDBhLThhYzMtNDhjNS05OTE1LWQyMmQ0Njc5NzExNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 32 Woker Street Vineta 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.661467032872 14.528632219574