LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 33 Hanois | LekkeSlaap
+9

33 Hanois

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 33 Hanois
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Peter N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Host was friendly and extremely helpful. Place was clean and well maintained. Will definitely visit this place again!

Cpj O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cpj O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars, vriendelik en veilig.

Aangenaam en beslis aan te bevole.

Jean-pierre J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, netjies, en naby al die nag lewe en see.

Hierdie is die perfekte plekkie om tuis te gaan vir 'n naweek wegbreek. Die wooneenheid self is baie netjies en toegerus met al die basiese toebehore wat jy sal nodig hê. Die see en winkels is baie naby. Die eienaar Andre is ook baie vriendelik. Ek sal definitief hierdie plekkie voorstel vir enige een wat 'n wegbreeknaweek nodig het.

Melt K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt K
Saam met vriende

Dit was ongelooflike blyplek, lekker rustig en mooi!

Selfs met Covid 19 kon ons onsself nog steeds geniet het. Daar was elke dag iets om te doen. By die huis was almal vriendelik, ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Vernie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernie M
Enkelreisiger

Alhoewel van korte duur, baie gerieflik gevind.

André was baie vriendelik, behulpsaam en het my gou tuis laat voel.

Kimberly B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

What an amazing place to stay, and the hosts were so accommodating and friendly. Definitely felt like home away from home!

Sias O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sias O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area.

Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming.

Kowani J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowani J
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Heerlike rustige omgewing en verblyf!

Murna S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Murna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie bly dat alle DStv-kanale beskikbaar was. Matras nie goeie kwaliteit. Verder baie gelukkig.

Maureen D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

Dit was fantasties.

Dit was skoon en netjies en baie privaat. Sal dit sterk aanbeveel.

Kariema W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kariema W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en naby alles.

Die akkommodasie is baie mooi. Die gasheer baie vriendelik en help net waar hy kan om jou gemaklik en tuis te laat voel.

Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanois-rylaan 33, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQ3vWk8w33i3gfCXrlrHZNAp3yGDo8DazSoc7gYugZOv9DVrWs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 33 Hanois Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.06479 23.36513
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!