LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 33 on Edwin Self-Catering | LekkeSlaap
+43

33 on Edwin Self-Catering

9 resensies
Selfsorg
Standard Unit
was R750
Vanaf R638
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n oopplan-uitleg en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi en 'n kas met 'n strykyster en -plank. Die eenheid het 'n haardroër en 'n spieël. Die kombuis het al die nodige toebehore, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, pot, pan, eetgerei en breekware. Daar is ook skoonmaakmiddels. Die leefarea het 'n tafel met 2 stoele en 'n waaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n spieël. Die pragtige tuin het 'n uitsig oor die Krantzview-kloof in die verte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Daar is slaapplek vir 2 addisionele gaste op 'n slaapbank op versoek teen 'n ekstra fooi van R300 per persoon.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Delux Unit
was R850
Vanaf R723
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 2 ekstra gaste kan op 'n slaapbank geakkommodeer word. Die kombuis is ten volle toegerus met al die nodige toebehore, insluitend 'n yskas, waterfilter, ketel, broodrooster, stoof, oond, eetgerei, breekware en glase. Die sitarea het 'n platskerm-TV, DStv en 'n gemaklike slaapbank wat 2 gaste kan akkommodeer. WiFi is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Daar is slaapplek vir 2 addisionele gaste op 'n slaapbank op versoek teen 'n ekstra fooi van R300 per persoon.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R750
Vanaf R638
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwin Swales-weg 33, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkkzFIOIPK66kkSqRkgiB4ExaWHj6JQvM7x0V7PBPKywMPy1cwC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 33 Edwin Swales Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.777316080117 30.849368689024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!