LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 33 on Edwin Self-Catering | LekkeSlaap
+43

33 on Edwin Self-Catering

9 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwin Swales-weg 33, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R638 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en voëllewe geniet.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 2 addisionele gaste op 'n slaapbank op versoek.

Die kombuis is met 'n yskas, ketel, broodrooster, stoof, 'n oond, eetgerei, breekware en glase toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV, DStv en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 gaste. WiFi is ook ingesluit.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir 33 on Edwin Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Edwin Swales-weg 33, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 33 on Edwin Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R638
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R638
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwin Swales-weg 33, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkkzFIOIPK66kkSqRkgiB4ExaWHj6JQvM7x0V7PBPKywMPy1cwC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 33 Edwin Swales Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.777316080117 30.849368689024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!