Melville Akkommodasie by 33 on First Guest House | LekkeSlaap
+56

33 on First Guest House

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R813 R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

33 on First is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis geleë in Johannesburg, Gauteng. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid na aan verskeie doendinge.

Ons bied verblyf in 6 slaapkamers wat stylvol versier is en elk ingerig is met of 'n dubbelbed, of 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of albei, met 'n wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit die volgende in: lugversorging en gratis WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste kan ontspan en kuier in die gemeenskaplike sitkamer. Die gastehuis het ook 'n swembad vir gaste se gebruik en 'n klein konferensiekamer met plek vir 10 afgevaardigdes. Parkeerplek is beskikbaar.

Ons kan toere na verskeie besienswaardighede reël. Dit sluit in: museums, Gold Reef City, winkelsentrums, natuurreservate asook die Hartbeespoortdam.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir 33 on First Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink 33 on First Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R813
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
was R813
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2YmMxNTg5LWIzMTItNGU1ZS05YWUzLThmN2I5MDAxZGQxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R813, nou Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 33 1st Avenue Melville 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.178355557511 28.001920728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za