33 on Sea Apartment 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

33 on Sea Apartment 10 is 'n selfsorgwoonstel wat volledig gemeubileer en toegerus is. Dis in 'n veilige woonstelkompleks net oorkant die pad van die Strand se strand geleë. Die woonstel bied onbelemmerde see-uitsigte en is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels en geriewe.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n pragtige uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Altwee badkamers het storte en 'n baddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n oond en stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel, ingeboude braaigeriewe en beeldskone uitsigte. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by 33 on Sea Apartment 10 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 33 On Sea Apartment 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false