Bela-Bela Akkommodasie by 33 Zebula | LekkeSlaap
+48

33 Zebula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

33 Zebula is 'n selfsorgvakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n gholflandgoed, natuurreservaat en gesondheid-spa op 1600 ha-bosveld in die Waterberge se skadu.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-kamers met lugversorging. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die ander het koningingrootte-beddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, potte en panne.

Die oopplan-sitarea het gemaklike leerbanke, platskerm-TV met DStv en 'n groot kaggel. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8. Op die boonste verdieping is nog 'n sitarea met 'n pooltafel. Die onderste verdieping het 'n houtdek met 'n etenstafel vir 8, braai-area en 'n swembad met 'n veiligheidsnet.

Daar is ook 'n boma met 'n vuurput. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 33 Zebula sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Plaas 534 Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhGgeTLKALjz55ZFsFFCsiBZuhiExl6Kv3uXVYXDf7NKwmr7Tsa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 8) Farm 534 Bela Bela Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.764931093768 27.949926832541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za