Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

330 Drummorgan

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drummorgan 330, Augustine-laan, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 999 R1 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 'n ontwerperstuin in Die Hoewes, Centurion.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is in die hoofhuis en het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak in die eerste slaapkamer en die tweede slaapkamer bied toegang tot 'n aparte badkamer met 'n toilet, stort-oor-bad en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 1 enkelbed en 'n aparte toilet met 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, vrieskas, wasmasjien, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, TV met Netflix, asook 3 slaapbanke vir 3 ekstra gaste. Dit lei na 'n stoep met 'n buitetafel en -stoele en 'n uitsig oor die privaat tuin. Daar is ook 'n kuierarea met 'n gasbraai en 'n Weber-braai. Die hius het 'n dubbel-toesluitmotorhuis, sekuriteit en verseker privaatheid.

Die huis is naby plaaslike restaurante, die Gautrein-strasie, Centrurion Mall, Supersport Park-krieketstadion en die Unitas Hospitaal geleë. Centurion lê tussen Pretoria en Midrand in Johannesburg en bied museums, naweek-kunsvlytmarkies, winkelsentrums en 'n oulike melkery. Ander besienswaardighede sluit die Waterkloof Lugmagbasis, Zwartkops Renbaan, Centurion Kunsgalery en Smuts House in.

Slaapplek

’n Bespreking by 330 Drummorgan sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir 330 Drummorgan
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

May Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Jaar gelys 8

Ligging

  • Drummorgan 330, Augustine-laan, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 330 Drummorgan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 999
R1 999 R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 999
R1 999 R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drummorgan 330, Augustine-laan, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZGNiNjk1LWU5YjYtNDk2OC1hMzM1LTVjNGEzMzYxMGQ0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 999 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 330 Drummorgan Augustine Avenue 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.849069 28.202203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem