Sedgefield Akkommodasie by 34 Barracuda | LekkeSlaap
+24

34 Barracuda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-straat 34, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

34 Barracuda is in die bekoorlike kusdorp, Sedgefield.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur in die sitarea.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio met patiomeubels en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin en swembad.

Knysna is 'n uur se ry ver en is bekend vir sy strandmeer en inheemse woud. By Oudtshoorn sal gaste die wêreldbekende Kangogrotte aantref en Plettenbergbaai en Stormsrivier is ook nie te ver nie. Sedgefield is net 45 km van George Lughawe af en is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth wat dit die ideale oornagplek maak.

Slaapplek

’n Bespreking by 34 Barracuda sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Barracuda-straat 34, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-straat 34, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARH69Uq1GkRNz3qvksosFDAl8Y6DISpTQKRBh40m488z7Qy5hn0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 4 persone) 34 Barracuda Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.022682368937 22.824532948706
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za