Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 La Vista

34 La Vista
Vanaf
Vanaf R840
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gerieflike oopplan eenheid het koningin grootte bed as die hoofbed. In die laaie onder die bed is meer as genoeg beddegoed gestoor vir jou gebruik. Uit hierdie area is 'n skuifdeur wat lei na buite. Die sitkamer gedeelte het ook onder andere 'n slaap bank wat oopslaan in 'n koningin grootte bed. Gedurende die dag word dit opgeslaan en saam met 2 gerieflike banke het jy 'n gemaklike sitkamer. Hierdie area het ook 'n skuifdeur wat lei na buite. Albei skuifdeure het Trellydor sodat jy toegang en uitgang kan beheer. Dis natuurlik ook gerieflik in die warm somersnagte want dan kan jy met die skuifdeure oop slaap

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Bring asseblief eie handdoeke vir bad en swem.
Rook is verbode in die woonstel.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Maak deure en vensters toe wanneer julle die woonstel verlaat. Dis om die apies uit te hou

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: La Vista 34, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0600b5d1324ea4a9026308cd690a24fe3852d4f611b468d8af6282efb63bf8a21bf47452a0e0631d7d83b9ff778db9ba1695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 34 La Vista Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.488172268454 30.631555169821