34 Muller

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

34 Muller is 'n pragtige en ruim selfsorg-strandhuis in Tergniet, net 50 m vanaf die strand, rotspoele en getypoele. Tergniet is ideaal tussen George en Mosselbaai met verskeie plekke om te verken en net 15 minute vanaf George se lughawe. Die huis is 'n pragtige bestemming vir diegene wat dit geniet om langs die strand te stap of net op die dek te sit en die see-uitsig te bewonder.

Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 3 stapelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en bied toegang tot 'n dek met 'n piekniektafel en 'n 180°-uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by 34 Muller sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 6 persone
3 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 34 Muller gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false