34 On Marten Crescent
Beskrywing
28 vk m stylvolle kamer toegerus met badkamer (stort, wasbak en toilet) met ingeboude kaste, koning grootte bed, persoonlike kluis, kombuistoerusting asook mikrogolf, ys/vrieskas, ketel, "sandwich-press", koffie en tee-geriewe, strykyster met strykplank met deur wat uitgaan na swem- en braai-area en gebruik van swem- en braai-area. Linne en handdoeke word voorsien asook skoonmaakdiens beskikbaar. Gratis Wi-Fi. Veilige parkering agter veiligheidshekke. Slegs 1-2 persone. Geen rook in kamer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Marten-singel 34, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2