34 Parker

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie is 'n pragtig gemeubileerde, oopplan selfsorg-eenheid wat in 'n stil en veilige woonbuurt geleë is.

Dis die ideale plek vanwaar die Kaap verken kan word. Dis in die hart van die Durbanville-wynlande, naby Tygervallei en Willowbridge Inkopiesentrums, 5 min van Durbanville Medi-Kliniek, 20 min na Stellenbosch, 20 min na Bloubergstrand en 30 min na Kaapstad.

Dis ideaal vir toeriste, 'n gesin met twee volwassenes en twee kindertjies, of die besigheidsreisiger wat na 'n huis weg van die huis soek.

Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank (dubbel). Die kombuis het 'n mikrogolfoond, 2-plaatstoof, yskas, ketel en rooster in. Die sitkamer-area het 'n TV met volle DStv en 'n eetkamertafel. Daar is 'n moderne badkamer (stort en bad).

Daar is veilige parkering agter 'n elektroniese hek met 'n aparte ingang.

Die Aurora Winkelsentrum het 'n Spar, wasgoeddiens, skoonheidsalon, restaurante en wegneemetes om van te kies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 34 Parker gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R825 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false