LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 34 The Bridge | LekkeSlaap
+39

34 The Bridge

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 34 The Bridge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Robert C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed

Skoon en netjies. Goed toegerus.

Belinda V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Was baie lekker, maar die opsigter van The Bridge moet bietjie meer gasvry wees.

Die eenheid was baie gerieflik en stunning. Ek voel net die prys moes skoonmakers ingesluit het. My familie het by 'n baie goedkoper eenheid gebly was ook gerieflik en mooi en hul bediendes het elke dag skoongemaak met minder die prys en ook al die geriewe gehad wat ons gehad het.

Sanna K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanna K

Baie ontspannende omgewing.

Ons was verras met die woonstel. Als is vreeslik mooi, en alles wat mens nodig het. Ons is vriendelik ontvang. En die aircons is tot aangesit vir ons, sodat ons uit hitte uit kon ontspan. Fantastiese woonstel.

Elma D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D
Saam met vriende

Wonderlike ligging, gemaklik en goed toegerus.

Ons het so lekker gebly in 34 The Bridge. Dit is netjies, smaakvol gemeubileer, met 'n uitsig op 'n pragtige tuin, stapafstand van die strandmeer. Die diens was puik.

Janetta S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta S
Gesin met tieners

Was 'n ervaring!

Ons het heerlik gebly. Plek besonders ingerig en baie gerieflik. Alles wat mens nodig het en nog meer om jou verblyf onvergeetlik te maak. Baie dankie.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22, The Bridge-woonstelle, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb977c3eb014f893511ef7e813247a2e037a441a4959d82e18ac38a839b96b99ab03137465e00ba9af1c20fae4480e42c76f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.372392679815 32.412247093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!