Kleinmond Akkommodasie by 35 at DF Strauss Street | LekkeSlaap
+5

35 at DF Strauss Street

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Strauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

35 at DF Strauss Street is naby die Palmietrivier en die strand geleë. Dié pragtige oopplan-woonstel is op die boonste verdieping en bied volledige see- en berg-uitsigte en maklike toegang tot die Palmietstrand-area, die hawe en dit is net 'n entjie se ry van die wonderskone Coastal Walk af.

Daar is 1 dubbelslaapkamer met die mooiste uitsig op die berg en 'n ekstra dagbed in die sitkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.

Die kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en alle toebehore. Die sitkamer het 'n TV met die volle DStv-pakket en daar is ook 'n radio. Komplimentêre koffie en tee is beskikbaar, asook WiFi op versoek.

Daar is 'n aparte area met 'n ingeboude braai wat perfek is vir 'n ete met 'n see-uitsig. Let asseblief dat die woonstel 'n privaat stel trappe met 16 trappe het en veilige parkeerplek op die perseel. Die eienaars woon ook op die perseel, maar in 'n aparte gebou.

Die huis is naby Palmietstrand, plankpaadjies vir voetslaan en die hawe met restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by 35 at DF Strauss Street sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir 35 at DF Strauss Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • D.F. Strauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 35 at DF Strauss Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Strauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiODQwZjhiLTlmOGMtNGZkMy04ODc4LWZkMDBkNzEwZTEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 35 D F Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.343267 19.008005
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za