Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 Kelkiewyn B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelkiewynstraat 35, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

35 Kelkiewyn B&B is in West Acres, Mbombela (Nelspruit), naby die Mediclinic, die Tswane Universiteit vir Tegnologie-kampus, I'Langa Winkelsentrum en Hoërskool Bergvlam geleë en is die tuiste van inniBos.

Die verblyf bestaan uit 3 dubbelkamers, 4 dubbel-
of 2-enkelbedkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Die kamers het almal lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf. WiFi is beskikbaar op versoek. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Veilige, oop en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Mbombela (Nelspruit) is die hoofstad van Mpumalanga en die hoofsentrum vir toerisme, besigheid en die regering in die provinsie. Dit is die ideale plek vanwaar jy jou besoek aan Swaziland, Mosambiek of die Krugerwildtuin kan beplan of 'n toer kan reël al langs die prentjiemooi roetes van die platorand. Mbombela (Nelspruit) bied vele besienswaardighede en doendinge in en om die stad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir 35 Kelkiewyn B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kelkiewynstraat 35, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink 35 Kelkiewyn B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelkiewynstraat 35, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5jWqbVFkRj7loiB8FstJG2JpJ8YhzRGG6jAn2IRlbDontGTmw2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 35 Kelkiewyn Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.48372 30.95685