Somerset-Wes Akkommodasie by 35 on Abbey | LekkeSlaap
+16
+16

35 on Abbey

36 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abbey-straat 35, Cherrywood Gardens, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

35 on Abbey is 'n selfsorg-eenheid in die Cherrywood Gardens-woonbuurt in Somerset-Wes. Dié woonbuurt bied pragtige uitsigte op die Hottentots-Hollandberge en dis stapafstand van die Vergelegen Medi-Clinic af.

Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n oopplan-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n kas met pakplek. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met volledige DStv. Babas onder 2 jaar is welkom en 'n kampeerkot met beddegoed is beskikbaar.

Komplimentêre badkamerprodukte word voorsien. Die eenheid het 'n privaat ingang.

35 on Abbey is net 5 km vanaf Long Beach, 22 km vanaf die pragtige Stellenbosch en 48 km vanaf Kaapstad se middestad.

Slaapplek

’n Bespreking by 35 on Abbey sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir 35 on Abbey
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Abbey-straat 35, Cherrywood Gardens, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 35 on Abbey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abbey-straat 35, Cherrywood Gardens, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMzMwOGVmLWRkNTgtNDI0Ni1hYzZkLTRiNTAxZjJhYjgwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 35 Abbey Street Cherrywood Gardens 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.08760856145 18.864039033651
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za