35 on Abbey
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 23 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Colette V - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Colette V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was goeie verblyf en het fantastiese herinneringe gemaak.
Ek en my maat en ek het 'n goeie ervaring gehad by 35 on Abbey. Dit was naby alles wat ons wou gaan en probeer, wynplase, restaurante, die strand. Die kamer was ook 'n ongelooflik gesellige en gemaklike leefruimte. Ons sal beslis terug wees.
It was a great stay and made some fantastic memories.
My partner and I had a great experience at 35 on Abbey. It was near everything that we wanted to go and try out, wine farms, restaurants, the beach. The room was also incredibly cosy and comfortable living space. We will definitely be back.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Yvette se Terugvoer
Thank you, Collette. We are sorry that we weren’t there to meet you. Please come again!
35 on Abbey
Johan L - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan L
Enkelreisiger
Lekker stil en gerieflik.
Baie prakties en gerieflik. Goeie bed. Alles in goeie werkende toestand. Alhoewel ontbyt nie bedien word nie, is daar 'n Wimpy naby so geen probleem wat dit aanbetref nie. Lekker stil area met maklike toegang.Baie goeie waarde vir geld. Sal weer daar bly.
Colin M - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Colin M
Enkelreisiger
It was clean, comfortable and suited my needs.
For the price I paid I was more than happy with the accommodation. It is well positioned and in a decent area. An added bonus was the WiFi, DStv and air-con. All and all, great value for money.
Bradley Q - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bradley Q
Gesin met klein kinders
Waarde vir geld.
Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.
Sarette L - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sarette L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie sentraal en netjies.
Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Netjies en ruim.
Tamron W - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tamron W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beautiful, clean and tidy.
If you are looking for a place just to kick off your shoes and unwind then this is the place to go to. It is comfortable, relaxing and have pleasant surroundings.
Alicia M - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alicia M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies en gerieflik.
Netjies en gerieflik. Parkering agter elektriese hek.
Hein L - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hein L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie geniet.
Die stort kan net toegemaak word en 'n tipe van deur by badkamer.
Francois C - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Francois C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Goeie ondervinding.
Die diens was goed, die plek netjies met allerhande ekstratjies wat die verblyf nog aangenamer maak.
Kay W - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kay W
Enkelreisiger
Very pleasant stay.
I had a very pleasant stay. Thank you.
Cheslyn S - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cheslyn S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Vir 'n rustige getaway is dit awesome.
Jou familie weg van jou familie af. Awesome.
Amanda K - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amanda K
Enkelreisiger
Die eenheid is prakties, ruim, goed ingerig in 'n mooi stil omgewing.
Die eenheid is prakties en ruim. Die kombuis is baie goed ingerig. 'n Mens kan in gemak TV kyk en ontspan. Die omgewing is stil en privaatheid word gerespekteer.
Jaco V - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jaco V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon en veilig. Baie lekker gebly. Sal beslis weer kom.
Maklik om te kry. Ideaal as jy by Medikliniek in Somerset-Wes moet wees. Veilig, gasvry en skoon.
Wynand B - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wynand B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker en privaat.
Dankie vir julle vriendelikheid. Ons het 'n huis gekry weg van die huis af. Sal vir seker weer hier kom bly wanneer ons in die Kaap kom. Netjies, skoon en privaat.
Delia E - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Delia E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Warm and welcoming.
Will definitely go back when we visit the Cape again. Very accommodating.
Tienie D - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tienie D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het baie lekker gebly en teen die prys was 35 on Abbey 'n absolute winskoop.
Ons is baie vriendelik ontvang en Yvette het ons op die hande gedra. Ons verblyf was aangenaam en werklik waarde vir geld.
Yvette se Terugvoer
Baie dankie Tienie, dit was ‘n absolute plesier om julle hier by ons te hê.
As julle weer die lang pad aandurf, kom maak gerus weer ‘n draai.
35 on Abbey
Louis W - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louis W
Saam met vriende
Netjies, skoon, aangename verblyf.
Ons het heerlik gebly. Plek goed ingerig en baie netjies. Oop toilet is bietjie van 'n probleem vir privaatheid saam 'n vriendin. Verder het ons regtig lekker gebly. Sal beslis weer van julle gebruik maak.
Yvette se Terugvoer
Baie dankie! Jammer ons kon julle nie ontmoet nie maar is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
35 on Abbey
Sera B - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sera B
Netjies en pragtige plek.
Pragtig groot en netjiese akkommodasie in 'n stil area. Vriendelike en hulpvaardige gashere. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
Yvette se Terugvoer
Baie dankie Sera, ons is bly jy het lekker gebly.
Kom maar gerus weer.
Yvette
35 on Abbey
Joey L - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Joey L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies en baie skoon en alles wat jy nodig het.
Yvette, baie dankie vir die lekker bederfies wat daar was vir ons "tjoklits". Die plekkie was baie skoon en netjies en ons het alles gehad wat ons voor kon vra. Puik plek ons kan dit aanbeveel. Lekker naby alles.
Christian B - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christian B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Sal dit oor en oor bespreek.
Baie lieflike plek en goeie mense.
Yvette se Terugvoer
Goeiedag Christian,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ‘n review vir ons te skryf. Julle is enige tyd welkom!
35 on Abbey
Pieter V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pieter V
Besigheidsreis
Waarde vir geld.
Die diens is 100% en die bedrag per dag is fantasties goedkoop.
Tamlyn N - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tamlyn N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Perfect for two.
My husband and I had an amazing stay. We loved the cosy flat. The layout and design is modern. Flat is neat and supplies to all ur needs. Received a welcome basket with a warm personal welcome. Highly recommend 35 on First.
Trevor J - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Trevor J
Saam met vriende
Fantastiese blyplek.
Baie indrukwekkende blyplek skoon en netjies. Alle benodigdhede word vervat. Kombuistoerusting volledig en skoon. Baie privaat en rustige atmosfeer. Nooit vervelig met DStv-kanale as wind te sterk waai en jy kan strand en die nabygeleë restaurante geniet.
Gaste wat na 35 On Abbey gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |