Groenpunt Akkommodasie by 35 on Main - Mountain Facing Apartment | LekkeSlaap
+22

35 on Main - Mountain Facing Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 35, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

35 on Main - Mountain Facing Apartment is oorkant die V&A Waterfront in Groenpunt geleë.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het lugversorging en 'n deur wat na die balkon lei.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 en dit sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon waar gaste 'n koppie koffie en die uitsig oor die stad en op die berge kan geniet. Die gebou bied sekuriteit by die ontvangstoonbank en 1 aangewese parkeerplek. Dit is ook naby restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by 35 on Main - Mountain Facing Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 35 on Main - Mountain Facing Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofweg 35, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 35 on Main - Mountain Facing Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 35, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbDk392VchxsJvm4Sf4C4ng2J8QKjHGo9ZmWYSwfOYB5tvS9NxI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 35 Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9098329 18.4133945
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za