35 on Main - Sea Facing Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

35 on Main - Sea Facing Apartment is oorkant die V&A Waterfront in Groenpunt geleë.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het lugversorging en 'n deur wat na die groot balkon lei.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 2 en dit sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die leefarea lei na die groot balkon met 'n gietystertafel waar gaste ontbyt of skemerkelkies met 'n uitsig oor die Waterfront, Kaapstad Stadion en die see in die verte kan geniet.

Die gebou bied sekuriteit by die ontvangstoonbank en 1 aangewese parkeerplek. Dit is ook naby restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by 35 on Main - Sea Facing Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 35 On Main - Sea Facing Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false