35 on Mentz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

35 on Mentz bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers naby mediese sentrums in De Duin.

35 on Mentz bied gaste 'n keuse uit eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die eenhede het slaapplek vir 2-3 gaste en elke eenheid het 'n privaat badkamer. Elke kamer het 'n kombuisie en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar en van die kamers het 'n privaat stoep en braaigeriewe.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike leefarea wat bestaan uit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, 'n oond en 'n wasmasjien.

Braaipakke en ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes. Let asb. op die stad se streng waterbeperkings.

35 on Mentz bied maklike toegang tot die N1 en dit is net 2 km vanaf die N1 Winkelsentrum, verskeie mediese sentrums, en net 3 km van die gholfbaan af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 35 On Mentz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za