LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 35 on Washington Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+15

35 on Washington Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir 35 on Washington Bed and Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Baie goed gewees.

Een kraan het net nie lekker gewerk in bad kamer nie (wasbakkraan), maar het dit genoem aan ontvangs se mense aan diens, verder het ek lekker geëet en gebly.

Jaco D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies met vriendelike personeel.

Baie dankie, ons het lekker gebly. Heerlik geslaap en goeie ontbyt gekry die volgende oggend. Sal weer daar bly en beveel dit sterk aan.

35 on Washington Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you very much for your rating, Jaco. We appreciate it and will strive by all means to offer excellent services to all our clients.

Hope to see you again.

35 on Washington Bed and Breakfast
Benita F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Thank you Rocky for your hospitality. We really enjoyed the stay and will definitely make use of the B&B in future. It felt like home away from home. The breakfast was delicious and the rooms large, comfortable and clean.

Lourens S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Besigheidsreis

A fine stay.

Great hospitality. Rocky was an excellent host.

Teresa F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Enkelreisiger

Was soos 'n huis weg van die huis af.

Die verblyf was netjies en skoon en "attention to detail" was beslis daar. Die ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Ek het net daar geslaap maar was baie gemaklik.

Johan H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Dit was een van die min plekke wat ek met liefde weer sal teruggaan. Dit is ook definitief waarde vir geld. Plek is lekker ingerig.

35 on Washington Bed and Breakfast's terugvoer

Dear Mr Johan, thank you for your positive comments. I am so glad to hear that you enjoyed your stay with us. I hope your next stay is just around the corner. Call us if there is anything we can help you with.

35 on Washington Bed and Breakfast
Jaco E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en die swembad vreeslik baie geniet in die hitte.

Pranisha A - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pranisha A
Besigheidsreis

Felt like home.

Bozena is the most accommodating and hospitable B&B owner. Warm, friendly and entertaining! From the time you get off your car, she makes you feel welcome and special. The house was clean and beautifully designed. The food was delicious! The bathroom had shampoo, conditioner, body scrub, body lotion. Very well thought out, especially when you are travelling and forget to bring these items along! Thank you Bozena for a wonderful stay.

Wilna V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf!

Baie vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt. Kamers skoon en netjies.

Pat H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pat H
Besigheidsreis

The hostess was friendly and eager to accommodate all my needs.

I would recommend this establishment to anyone needing reasonable accommodation in the central Bellville area.

Bridget N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget N
Besigheidsreis

Warm reception and good value for money

Lovely homely Guest house with quality bedding and health conscious owner, encouraging healthy eating habits. Great value for money.

Hanli G - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanli G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende!

Dit was 'n aangename dame wat ons ontvang het!

Anderson K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anderson K

Very good place, I would stay there again

Warm welcome, I would stay there again.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Washington Straat, , Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMGJhNjdiLTFkYTEtNGE2NS1hNjJjLTFhODAwZWQ0MDc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 35 Washington Street Boston 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.89602 18.61591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!