LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 35 op Plein | LekkeSlaap
+9

35 op Plein

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 35, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

35 op Plein is in die woonbuurt Roundhay in Somerset-Wes geleë. Dié woonbuurt bied mooi uitsigte op die Hottentots Hollandberge en is slegs 3,2 km weg van die Vergelegen Wynlandgoed. Die Helderberg Natuurreservaat is 2,7 km weg.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Op die onderste verdieping is daar 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en 'n slaapkamer met 'n enkelbed. Op die boonste verdieping is daar 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapkamer met 'n enkelbed wat 'n badkamer deel.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel en bankies. Die leefarea het gemaklike banke en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n swembad. Die stoep kyk uit oor die ommuurde tuin.

Aan die ander kant van die huis is nog 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 35 op Plein sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pleinstraat 35, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 35, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd444629ce6e08fa1a165e50b404c232fa831dc53bbb00c6c41dd728590273062ecd630a3962c20720542ff1a55f9ab4bd72c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 35 Plein Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.079891638878 18.86632193414
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!