35 Vicmor Court - Three Anchor Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

35 Vicmor Court is in die kleurvolle en sentrale deel van Seepunt, ook bekend as Drieankerbaai, geleë. Die woonstel is op die hoek van die vierde vloer geleë en front noordwes, met uitsigte oor die see en die berg.

Die ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is ingerig met 2 dubbelslaapbanke en die badkamer het 'n bad en 'n handstort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met graniettoonbanke met toebehore soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. In die leefarea is daar 'n eetkamertafel met 6 stoele en 'n TV met DStv (hotelpakket). Gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n ongelooflike balkon wat om die woonstel lei, met beeldskone uitsigte. Parkeerplek word voorsien in 'n aangewese parkeerplek.

Let asseblief daarop dat 35 Vicmor Court nie 'n ontvangs het nie. Sleutels moet afgehaal word by die onderstaande adres:
The Centurion Hotel, op die hoek van Hoofstraat en Frere-straat in Seepunt, Kaapstad. Dit is ongeveer 3 minute se stap van 35 Vicmor Court af.

Let asb. op: gaste wat na 20:00 inklok betaal 'n laat-inklokfooi van R300.

Slaapplek

'n Bespreking by 35 Vicmor Court - Three Anchor Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 35 Vicmor Court - Three Anchor Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 830 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]