LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3512 San Lameer Golf Estate | LekkeSlaap
+13

3512 San Lameer Golf Estate

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir 3512 San Lameer Golf Estate
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Rob S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob S
Gesin met tieners

Cool.

Sien sterre.

Deon T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon T
Gesin met klein kinders

Dit is 'n pragtige woning baie naby aan die see en gholfbaan.

Baie mooi woning naby aan die see en pragtige uitsig op 'n dam met voëls en diere wat gesien kan word. Die woning was egter vuil gewees vernaamlik die mat in die televisiekamer. Het elektriese probleme ondervind en die elektrisiën ontbied om die probleem uit te sorteer. Na die derde uitroep moes een lugversorger afgeskakel word omrede die krag aanhoudend uitgeskop het en die situasie het so gebly totdat ons vertrek het. Indien die woning ordentlik skoongemaak kan word voordat besoekers inkom en die krag uitgesorteer kan word sal dit 'n perfekte vakansiehuis wees.

Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Villa 3512, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMmY2ZTY0LTcyYWQtNGYwZi05NTRlLTI3Y2Y1ZDA2Mjk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Off the R61 Villa 3512 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.943497374609 30.289280856353
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!