LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3512 San Lameer Golf Estate | LekkeSlaap
+13

3512 San Lameer Golf Estate

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Villa 3512, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

3512 San Lameer Golf Estate is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-villa wat oor die waterweë uitkyk en in die veilige kompleks, San Lameer, aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Die landgoed bied 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, spa, swembad, tennisbaan en restaurante. Die kompleks het ook direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Die villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ook wasgoedgeriewe. Die eetkamer het 'n tafel vir 8 gaste. Die sitkamer bo het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met meubels en 'n uitsig oor die waterweg. Braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 3512 San Lameer Golf Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir 3512 San Lameer Golf Estate
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Villa 3512, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3512 San Lameer Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Villa 3512, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMmY2ZTY0LTcyYWQtNGYwZi05NTRlLTI3Y2Y1ZDA2Mjk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Off the R61 Villa 3512 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.943497374609 30.289280856353
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!