Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 On Boom B & B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir 36 On Boom B & B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anke W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke W
Besigheidsreis

Baie lekker oorgebly, baie vriendelik!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R
Enkelreisiger

Beautiful experience and friendly host.

There was a problem with Vodacom network in the whole town. The host kept me informed the whole time via WhatsApp. She waited for me outside and kept the gate open until I arrived. The breakfast was to die for, best ever. Everything at 36 on Boom was excellent. The host was always there to assist with whatever I wanted. We could talk about everything. I will definitely be visiting again. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Dear Charles
Thank you for your wonderful review, support, and great chats! I will keep you up to date with my new idea. Hope to see you soon.
Regards
Kathy

36 On Boom B & B
Hein O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reis van die Kaap tot Kruger.

Na 'n gestoei met geweldige slegte paaie van Clarens tot by Zastron, was dit ongelooflik om die stand van die dorp te sien. Slaggate en alle dwarspaaie is 4x4-gehalte. Wat 'n geweldige verrassing toe ons by 36 on Boom inry. Kathy het ons die heeltyd per WhatsApp op hoogte gehou. Ons eenheid was kraakskoon en uitstekend toegerus. Ons het ook gebruik gehad van 'n gemeenskaplike kombuis. Die ontbyt was keurig voorgesit en heerlik van smaak. Middae het ons ge-stoepsit met ons eie versnaperinge. Beide aande het ons by Nell's Restaurant, so 800 m verder, geëet. Kan nie glo dat daar so 'n goeie restaurant in Zastron is nie. Ter opsomming: Zastron is 'n groot gemors, maar 36 on Boom en Nell's was absoluut uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibulelo W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sibulelo W
Enkelreisiger

It was a beautiful experience.

The owner was kind and welcoming, my room was clean, food was proper. I will be visiting again. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Dear May. Thank you so much for your positive review! Hope to see you soon.

Regards
Kathy

36 On Boom B & B
Petro K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese akkommodasie en 'n vriendelike gasvrou.

Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Dear Petro, thank you for your positive feedback. I hope to see soon. It was great having you here. Regards. Kathý

36 On Boom B & B
Markus M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Eienares is baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dario D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dario D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosting.

Our host had thought of every possible creature comfort to make us feel special: big towels, amazing bedding, warm strong showers, sherry for a nightcap, TV, electric blankets, etc. etc. etc. Just wonderful. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing room and wonderful host!

Beautiful room, with a spacious bathroom. Very comfortable and cosy. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf op Zastron.

Cathy en Diedrie is uitgeknip vir hul beroep. Uitstekende diens en heerlike ontbyt. Ons het die batterykrag tydens beurtkrag baie waardeer. Sal 36 on Boom vrylik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vyver K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vyver K
Saam met vriende

Lekker gebly en goeie diens gekry!

Lekker oase in Zastron en kan dit met grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvrye tyd beleef.

Kathy is 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad uitgaan om te help. Dis 'n pragtige Plek, 'n tuiste soos jou eie plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel P
Saam met vriende

Modern and very nice apartments.

Apartments new and very cozy. Well equipped. In the garden is a clear pool. Breakfast was good and plentiful. Owner very nice. She advised us to choose a restaurant for dinner. She was helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Dear Karel,
Thank you for your wonderful review. It was great meeting you all and hope you had a wonderful time in South Africa. Keep well and hope to see you again in your travels.
Kind Regards
Kathy

36 On Boom B & B
Jabu M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bravo.

I enjoyed staying at 36 On Boom B & B. The location is so tranquillising, you feel so relaxed and the breeze and the melodies from the birds, not forgetting the mountain view. I can carry on and on about the cleanliness of the room. Yes I will definitely recommend 36 On Boom B & B for a stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Dear Jabu,
Thank you so much for your great review. It was a great pleasure having you at B&B and hope to see you again.
Have a wonderful Christmas and may 2020 be a great year for you and your family.
Regards,
Kathy

36 On Boom B & B
Judith M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Kathy is 'n baie goeie gasvrou en probeer alles so maklik en gerieflik moontlik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Dear Judith,
Thank you for your positive review! I really appreciate it. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Kathy

36 On Boom B & B
Kristina M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and home from home.

Our host was there to meet us and showed us around and explained everything. Room was clean, tidy and comfortable. Lovely breakfast. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna L
Enkelreisiger

Veilig, gemaklik en gerieflik, alles wat mens benodig om gerieflik te oornag.

Kathy was baie vriendelik en behulpsaam en haar ontbyt heerlik. Die akkommodasie is skoon en netjies en goed geleë in Zastron, tussen Oos-Kaap en Gauteng. Ek het heerlik geslaap en sal weer daar oornag op volgende reise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Beste Igna,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Groete,
Kathy

36 On Boom B & B
Eric V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V
Gesin met klein kinders

Hospitable, comfortable.

Hospitable, great conversation and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Thank you for your review.

36 On Boom B & B
Gerrit Johannes O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit Johannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hennie Smit was baie gasvry en behulpsaam en laat jou dadelik tuis voel.

Die kamer was netjies en en goed gemeubeleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good but we thought over priced.

We paid more for this accommodation than we paid either in Bloemfontein or Clarens both of which were more comfortable and far better equipped than 36 on Boom. The hand wash basin was the smallest I have ever seen and one had to wash one's cup or glass in it. Hennie the host was charming and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

36 On Boom B & B se terugvoer

Thank you for your review. As the new owners we immediately replaced the hand basin with a standard size basin.

Kind Regards
Kathy

36 On Boom B & B
Christiaan P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, stil, gerieflike en rustige verblyf, heerlike ontbyt, aangename geselskap met eienaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Gaste voel welkom en diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Besigheidsreis

Aangenaam, vriendelik, kos lekker.

Die dorp het opgradering nodig, maar die B&B is goed geleë, kamers is baie gerieflik, personeel is vriendelik, dis veilig en daar is goeie parkering beskikbaar. Vir die winter is daar lekker lugversorging, maar miskien kan die eienaar oorweeg om 'n warm elektriese kombers by te voeg. Zastron is regtig koud, maar stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding atmosphere!!!

Best quality of everything. Owner was the best host!! Food was outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 36, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33kiDfT8Es2dRjWtdn3I6y2J7YYedqp3CxsTyhFC0oNX9GydjQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 36 Boom Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.301610744105 27.077383081306